Shanése de Clerck

Impaq-Optimi

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is gemaak uit chiffon wat n mengsel is van grysblou en van gryswit ….Ek het die kleure gekies omdat dit by my blasvel pas en omdat dit my ligte groen oë uitbring,die vloeiende sagte materiaal dui my persoonlikheid aan .Die snit van die rok pas by my lyfbou.Ek wou n raak laat maak het wat vreeslik uniek is, n tema gebruik het wat niemand regtig gebruik nie en dit is n griekse moderne tema.Ek het silver juwele gedra saam met dit omdat die beading van my rok wit en silver was.My grimering was n glimmer wit op my oë met donker eyeliner met n wing wat weereens die griekse tema uitbring.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja Ek het dit bygewoon

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Taylor hill se met gala rok was My inspirasie...ek het daardie inspirasie gebruik om my matriek afskeid rok te ontwerp met die hulp van Lynmarie Griffioen.Sy het net amazing gelyk ,die photo van haar het net dadelik my oog gevang,en dis net hoe ek geweet het dat dit my inspirasie gaan wees vir my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Almal gaan dalk dink my favourite gedeelte as die Boonstra gedeelte van My rok maar dit was eintlik die onderste gedeelte….dit is net die manier hoe dit vloei en val as Ek loop en as die wind waai,het dit my net betower,ek het soos n prinses gevoel,so elegant !

Datum van matriekafskeid?

2023-09-30

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media