Shane’ Venter

Hoerskool Punt

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit was n stryd gewees om n rok te vind. Hulle almal was so mooi gewees, maar nie te min n mens kon net een rok dra. Uit al die rokke wat ek aangepas het, het ek die mooiste en mees self vertroud gevoel in die rok wat ek op die ou einde gekies het. Die beltjie was nie oorspronlik deel van die rok nie en was bygevoeg om dit net n bietjie op te kikker.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek vir die eerste keer my rok gesien het, het ek dadelik aan Prinses Diana se ikoniese 'revenge dress' gedink. Haar rok was 'n simbool van bemagtiging en selfvertroue, en dit was presies hoe ek gevoel het met my rok aan, bemagtig en net soos n prinses.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok was die manier hoe dit geswaai het aan die onderkant wanneer ek geloop het. Ek het so elagant gevoel. Die eenvoudigheid van die rok het by gedra tot die gevoel van elagansie.

Datum van matriekafskeid?

2023-11-22

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media