Senette Marlize Erasmus
Ouderdom
18
Tuisdorp
Brackenfell
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Brackenfell
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het 'n rok gesien op Tiktok van iemand in Johannesburg, en die rok het dadelik my oog gevang. Ek het toe geweet dat ek n rok soek soos die een. 'n Stuiwe middel met 'n groot princess onderkant. Ek het my pa gewys en toe sê hy dit is iets wat hy dink ons sal self kan doen. En toe het ons. Daar is ook klein skoenlappers op die eenkant van my rok gewees op die afskeid dag, wat vir my oupa daar is. Sodat het ook deel van my spesiale dag kon wees. Hy is ook die rede hoekom ek voor 'n brandweerwa fotos geneem het.
