Scharne Delport

Hoërskool Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My keuse was oorwegend roos goud met mooi versierde kant. 'n Broek pakkie met 'n romp met twee 'slits' wat die broek gedeelte kan wys as ek loop. Die romp is los van die broek pakkie.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja , MHS sin

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My Ma meestal. Sy het die prentjie opgespoor, en ons smaak is nogal baie dieselfde so ons was albei baie opgewonde oor die eindresultaat!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Moeilik om net een ding te kies, ek was mal oor die hele rok eintlik. Maar die kant was beslis uitsonderlik, al die klein en fyn details wat opgewerk was, van fyn kraletjies tot goue 'sequins'.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media