Schaedene Schlebusch

Destinata Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is gehuur deur 'n kennis.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Destinata Skool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok het gepas asof hy vir my gemaak was. Dit was die perfect fit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die regmaak vir die matriekafskeid, van die hare, grimering en naels to die neem van die foto's.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media