Saskia van der Walt

Oosterlig

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is my persoonlikheid uitgeknip. So helder en vrolik My onderwerp keuse is anderste en uniek van die normale Matriekafskeid rok wat gekies word, ek hou daarvan om uniek te wees.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Oosterlig

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was n tipiese prinses, maar met n "twist". Ek hou daarvan om uniek te wees en nie in te pas nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur oranje was my gunstelling

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media