Ruth-Lynn van Wyk

Spandau Sekondêre Skool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hiperbolies

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My rok is geïnspireer deur my reis van meisie na vrou elke vou en glans herinner my daaraan dat ek waardig is, sterk is, en gereed is om my plek in die wêreld in te neem.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok is ’n weerspieëling van wie ek geword het elke detail vertel ’n storie van groei, geloof en selfvertroue. Ek het dit gedra met trots, want dit herinner my dat ek genoeg is, net soos ek is.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media