Ruby da Silveira

Ruby da Silveira Ruby da Silveira Ruby da Silveira

Ouderdom

18

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool en dorp/stad van skool

Oranje Meisieskool, Bloemfontein

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My hele lewe was ek n persoon wat nooit in die klas uitgestaan het nie. Eks baie skaam by die skool. So ek wou nog altyd n groot impak maak op die dag van my matriekafskeid. So nadat ek deur honderde verskillende rok idees gekyk het, het n rok soos myne vir my uitgestaan. Ek het geweet DIE gaan my rok wees. Die rok is iets uniek, iets groot wat n weerspieeling is van wie ek is. Groot, vriendelik, kleurvol en vol lewe.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media