Ruby Barnard

Hoërskool Driehoek

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Alles in die rok is wat ek wou hê. Van die diamanté wat oor my rug en bors kruis na die patroon van die rok en die unieke tipe materiaal. Om saam met die ontwerper te werk en saam aan idees te dink het die rok na lewe gebring.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het hierdie rok in gedagte gehad van Gr 10 af, ek wou soos n regte prinses voel. Ek wou my persoonlikheid uitbeeld want ek was nog altyd lief vir alles wat blink en skitter.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was dat hy van kleur verander soos wat die lig op hom val, - soms pienk, soms blou, soms pers.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media