Rosemerie Janse van Rensburg

Ermelo Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Dankie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou die tradisionele styl behou weens die respek vir my liggaam. Die klassieke styl en diep kleur van die rok het tot my siel gespreek.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dit is vir my 'n simbool van al die jare wat ek getrou skool toe gegaan het en nou as afsluiting dien. Dit is ook 'n simbool van betreding van die grootmens lewe.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media