Roné Coetzer

Roné Coetzer Roné Coetzer Roné Coetzer

Ouderdom

18

Tuisdorp

George

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Outeniqua, George

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Toe ek eers vir René ontmoet het, was ek nie presies seker watter matriekafskeidrok ek graag wou gehad het nie. Ek het net geweet ek wil soos ‘n prinses lyk. René het my gehelp om my prinses drome te laat realiseer en het ‘n pragtige Cinderella rok vir my ontwerp. Die klein dogtertjie in my was so opgewonde om my matriekafskeid rok te dra. Haar drome om ‘n prinses te wees het waar geword.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media