Rolene Beyl

Die Brandwag Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het insperasie vanaf die internet gekry en verskillende style bymekaar gesit om my rok te ontwerp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou graag n “rooi-tapyt” oomblik geskep het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My rok was twee rokke in een.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media