Rodé Jordaan
HTS Middelburg
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Fieterjasies
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag van die begin af hê my rok moes donkerblou wees en verkieslik wyer sodat ek gemaklik daarin kon beweeg. Ek moes 'n hele paar rokke aanpas voordat hierdie een my pad gekruis het!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Dis die rok wat my soos 'n prinses laat voel het vir een dag! 'n Rok wat tydloos is en oor twintig jaar nog steeds mooi sal wees.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-02