Rodé Jordaan
HTS Middelburg
Tuisdorp
Middelburg
Skool
HTS Middelburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Matriekafskeidrok is gekoop by House of Superior Clothing in Pretoria
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag van die begin af hê my rok moes donkerblou wees en verkieslik wyer sodat ek gemaklik daarin kon beweeg. Ek moes 'n hele paar rokke aanpas voordat hierdie een my pad gekruis het!
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis die rok wat my soos 'n prinses laat voel het vir een dag! 'n Rok wat tydloos is en oor twintig jaar nog steeds mooi sal wees.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om 18 jaar se skool saam met my hartsmaats te kon vier, die afwagting en mooimaak voor die tyd en die lekker eet en dans saam met almal was heerlik!
Planne vir na matriek
Studeer by Tuks
Gunsteling woord in Afrikaans
Fieterjasies
Datum van matriekafskeid
2025-10-02