Rochelle Kruger

Oos Rand Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was n Sabbah indiese styl rok. Ek is mal oor hul kultuur en ontwerp.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja by Witwater Spa

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek wou nie soos almal n ballroom rok met n slit hê nie. My rok moes uitstaan genoeg wys maar n indruk skep. Ek het n kultuur gekies waarmee my persoonlikheid goed inpas.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was al hul juweliers ware hul “bling” dit maak net die uitrusting uitstaan!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media