Rita-Marié Haasbroek

Hoërskool Die Wilgers

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Tjoklitbek soentjies

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het al baie jare lank gesoek na idees en meer as genoeg gekry, maar ek kon nooit een kry wat al die idees in een het nie. Die oom het toe vir my n paar rokke geteken en die rok het my drome dadelik waar gemaak. Dit het gevoel soos n klein opsomming van myself. Van my persoonlikheid al die pad tot my mens wees.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Verseker meer as net n rok. My rok is vir my n voorbeeld van hoe die Here my geskape het en hoe Hy my sien as Sy kind.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-09

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media