Rika Schutte

Witteberg Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou vir ń verandering uitstaan in my hoërskool loopbaan en het dus vir ń rok gegaan met ń unieke kleur, maar wat nogtans steeds by my gepas het

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het verskillende style rokke aangepas en toe van daar af besluit hoe ek my rok wou gehad het.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die silwer en goud borduurwerk

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media