Riëtte Ehlers
Middelburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Woefkardoes
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het baie gegaan vir n 'Tinkerbell' tipe iets en ek het ook ongelooflik baie tyd op Pinterest spandeer.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My matriekafskeidrok is vir my n simbool van n nuwe begin en n nuwe lewe waar ek gaan intree. Al my vorige ball rokke het ek net gehuur, maar my matriekafskeidrok is eie aan my. Dit simboliseer nie net die nuwe en die toekoms nie maar ook die verlede en al my skool jare, al die laat nagte, vriende en harde werk wat ek in gesit het om uiteindelik te kom tot waar ek nou is.
Datum van matriekafskeid?
2025-10-03