Richelle Lew

Hoerskool Secunda

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My eerste kleur keuse was Emerald. Ongelukkig kon ons nie emerald kleur materiaal kry nie en het toe besluit om donker groen te kies omdat dit beter pas by my oë. Die ontwerp was afkomstig van ń droom wat ek gehad het en van daar af het ek geweet dit is wat ek wil hê.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die rok in my droom het my inspirasie vir my rok aangewakker. Ek het so 'n rok aangehad by 'n gala aand en was geroep vir 'n prys (kan nie eers onthou vir watter prys nie). Ek het wakker geskrik en geweet dit is presies wat ek graag wil hê vir my matriek afskeid. Die rok het my soos 'n model en ń ster laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles ...... Maar, die meeste was die tosseltjies op die bo-kant van my rok! Elke beweging in die rok laat my so elegant voel en die rok pas aan by elke beweging.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media