Rianri Erasmus

Hoërskool Lutzville

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Lutzville

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Pappa (Riaan Erasmus) noem my nog altyd sy prinses! My inspirasie was ’n moderne prinses: elegant, sag, maar kragtig. n Tydlose rok wat uniek is maar tog betowerend. Ek wou iets dra wat my innerlike selfvertroue en drome weerspieël.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My heel gunsteling deel van my rok is hoe dit my laat voel en die manier waarop die rok vloei wanneer ek beweeg — lig, vol lewe en met grasie. Die diep pers kleur vang die lig op so ’n manier dat dit sprokiesagtig lyk.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media