Riané van der Merwe

Hoërskool Witteberg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van Graad 8 af het ek reeds geweet hoe my rok moet lyk. Ek het geweet ek wou pêrels daarby dra, so my rok moes ook pêrels in gehad het. Ligte blou het nog altyd goed gelyk by my. Die romp moes los wees, sodat ek dit kon afhaal wanneer ek dans.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was 'n foto wat ek op Pinterest gesien het. Dit het die Cinderella faktor gehad waarna ek gesoek het. Ek het 'n paar aanpassing gemaak om dit myne te maak.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die romp. Ek het spesifiek gevra dat daar sakke in moet wees, sodat ek nie nodig gehad het om 'n handsak saam te neem nie.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media