Renske Meintjes

Montana

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok is deur Johan Bota ontwerp en gemaak. Ek het die champain kleur gekies want dit het my vel kleur en my oë baie mooi uit gebring. Die blomme op my rok is elkeen anders en is hand vas gewerk. Hy het n baie mooi lae rug.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Die colosseum

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is n rabbedoe en kon myself nie sien in sulke stunning rok nie. Die rok is baie mooier as wat ek ooit gedink het hy sal wees. Die rok het my vel kleur en hare baie mooi laat uit staan. Die blomme op die rok was daar vir my ouma wat oorlede is want ek was haar lente bloeiseltjie. Die rok was eenvoudig maar tog so elegant en hy het perfek gesit.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die fyn detail van die blommetjies want dit het hom anders gemaak maar hom net so veel beter en so veel mooier gemaak as wat ek ooit voor kon gevra het.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media