Reid Koopman

Worcester Gymnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was eendag besig om deur Instagram te snuffel toe ek toevallig op 'n video afkom waar een van die meisies 'n soortgelyke rok aangehad het.Die glitter - effek het onmiddelik my aandag getrek en ek het verlief geraak op die ontwerp van die rok. Ek, my ma en tannie het materiaal gaan uitsoek en het op die " Limelight Platinum" materiaal afgekom.Die kleur van die materiaal was baie besonders en beslis buite my gemaksone , omdat ek gewoonlik net swart klere dra. Ek en my ontwerper Anrico Daames het die rok se ontwerp bietjie verander sodat dit my persoonlikheid kon pas en uitbeeld.Met die kleur van die rok wou ek ook 'n anderkant van myself wys.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Worcester Gymnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek was geinspireer deur die elegansie van die rok.Dit was so mooi, vloeiend en vroulik.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek is versot op die feit dat my rok 'n broekie onder gehad het,want my spleet was baie hoog op en dit het my gemakliker laat voel.Ek hou ook van die feit dat die rok oorspronklik 'n ritsluiter agter by die rug moes he,maar ek en my ontwerper het koppe bymekaar gesit en eerder gekies het om kant in te sit.Dit het my rug meer beklemtoon sodat ek my tatoeermerk waaraan ek baie waarde heg kon wys.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-12

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media