Raquel Fortuin

Hoerskool Dirkie Uys

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die rok moet my persoonlikheid uitbeeld. Uniek en eenvoudig maar ook stylvol .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoerskool Dirkie Uys

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Matriekafskeid was die hoogtepunt van my skoolloopbaan en wil ek graag stylvol en elegant lyk. My rok moet ook my persoonlikheid uitbeeld weet wat ek will he en my ontwerper het presies geweet wat ek ingedagte het. My rok is ontwerp deur Lauren Raynard van Kraaifontein, Weskaap

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling was die vou voor van die rok wat die rok meer detail gee asook die val agter

Datum van matriekafskeid?

2023-10-13

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media