Rachelle Bredenkamp

Hoërskool Wesvalia

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het al vir baie lank n spesifieke prentjie in my kop gehad oor hoe my droom matriekafskeid rok moet lyk. Wanneer ek my rok dra voel dit asof ek in n sprokiesprent lewe. Ek het rooi gekies omdat dit die kleur van liefde is, en ek is n baie liefdevolle mens wat omgee oor ander. Ek is mal oor enige soort blom daarom het ek klein blommetjies aan die bo-kant van my rok wat af gaan tot by my slit. Die "corset" gedeelte van my rok laat my soos n regte dame voel.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My ouma het altyd gese "Hoe rooier, hoe mooier" en ek voel werklik mooi in my rooi rok. Ek het die donker, glinsterende rooi materiaal gekies omdat ek passievol, vreugdevol en liefdevol is. Die rooi steentjies bring die vorm van die "corset" meer na vore saam met die rooi blommetjies. Ek is mal oor die klein rooi blommetjies op my rok,dit simboliseer my vroulikheid en vynheid.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die klein rooi blommetjie aan die bo-kant van my slit, en die ry goue knopies aan die agterkant van my rok

Datum van matriekafskeid?

2023-10-10

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media