Rachal krause
Wessel Maree Hoërskool
Tuisdorp
Odendaalsrus
Skool
Wessel Maree Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Temu
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die rolprent film Maleficent mistress of evil.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die rok was n spieëlbeeld van my innerlike self.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die bewonderlikheid in almal se oë toe hulle my rok gesien het.
En
Die afsleiting van n hoofstuk en die einde van hoërskool , sien dit as n einde van n nuwe begin van n hoofstuk in my lewe.
Planne vir na matriek
Ek wil vir n sjef gaan studeer en en wil later van tyd my eie spysenieringsbeesigheid oopmaak.
Gunsteling woord in Afrikaans
Geloof
Datum van matriekafskeid
2025-10-17