Phoebe Joubert

Natural Learning Academy

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is mal oor die oor die Victoria styl era se rokke. Ek het 'n foto gesien van 'n rok maar het veranderinge aan gebring want dis somer en sou net en warm wees. Ek het spesifiek die moue verander na net 'n sagte kant wat oor my arm glip sodat k dit later die aand kan afhaal indien dit rerig net te warm sou wees. Ek wou graag vir 'n wyn rooi kleur gegaan het en moes toe van kleur verander want ons kon nie al die nodige kleure kry in die materiale wat ons benodig nie. Ek het meer klem gele op die bostuk en onder 'n pragtige los en wye romp laat maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja Natural Larning Academy

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Om soos 'n prinses te voel vir die aand!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Elke passing was soos 'n verassing! en om te sien hoe alles net mooi by mekaar kom.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media