Phil-Mari Van de Putte
Ouderdom
18
Tuisdorp
Jeffreysbaai
Skool en dorp/stad van skool
Nico Malan Humansdorp
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om ’n rooitapyt-voorkoms te skep wat elegant, glansryk en uniek is. Dit moes mense se aandag trek, maar steeds eg aan myself voel. Toe ek die rok gesien het, het ek geweet dat DÍT die een is! Dit het soos ’n handskoen aan my gepas en perfek by my styl en persoonlikheid aangesluit.
