Petro Mieny

Bergsig Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Poplap

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek is nog altyd n baie kunstige en kleurvolle persoon en ek hou baie van kleure. Ek hou ook baie van n reënboog so dit was ook deel van my inspirasie vir my rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My matriekafskeidrok herinner my aan n reënboog en God se belofte, asook hoop vir n nuwe begin. Dit beteken vir my dat na elke storm sal die son en die reënboog weer skyn. Dit beteken ook vir my dat ek trots is om myself te wees.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-01

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media