Olinka Bothma

Hoërskool Brits

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het self my rok ontwerp. Klassiek,elegant, vroulik en tydloos is waarvoor ek gegaan het. Ek wou graag illustreer wie ek aan die binnekant is en dit deel met die mense om my. My rok is uniek. Gemaak van eensoortige materiaal vol kant met deursigtige detail en sterker patrone. Elke kant blommetjie is noukeurig en presies met die hand op gewerk. Gekombineerd is my rok my ewebeeld met n WOW oomblik. Sag, spontaan, spesiaal ontwerp, sprankelend met n tikkie "glits ". Ek het gevoel soos n prinses in n fëeverhaal!!!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Brits

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie was van my top 5 rokke wat elkeen ń ander element na die tafel bring. Vloeiend en sag met die unieke blou kleur wat nie net my oë komplimenteer nie, maar in vandag se gejaagde lewe is dit n herrinnering dat wanneer dinge rof raak ons ons oë kan rig na die blou hemel want ons hulp kom van die Here!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die delikate kant bostuk was definitief my gunstelling. Die handgewerkte kant blomme op die bostuk met die V-lae duik-neklyn het verseker n asemsnak-WOW-oomblik geskep. Die manier hoe al die verskillende elemente van die rok bymekaar gekom het my lyf komplimenteer .

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media