Noëlle Roux

Hoër Meisieskool Paarl (HMS)

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het ń goue rok gedra, ontwerp deur Joseph Anker. Die rok het ń lae rug en is eenvoudig, tog elegant met die keuse van materiaal. Dit skep ń beeld van individualiteit en sukses.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoër Meisieskool Paarl (HMS)

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om my persoonlike groei en sukses uit te beeld na my 12 jaar in skool. Na baie jare in verskillende skole het ek myself gevind en wil my individualiteit en skoonheid in ń gesofistikeerde rok uitbeeld.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die lae rug en silver diamant bandjies

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media