Noelé Du Plooy

Hoërskool Noordheuwel

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir die rok was Hollywood-glamour. Die rooi kleur simboliseer selfvertroue, ’n keuse wat onmiddellik aandag trek en ’n sterk indruk laat. Die fyn detailwerk en tekstuur van die materiaal weerspieël luuksheid wat ook tydloos is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is beslis die fyn detailwerk in die materiaal. Die manier waarop die krale lig vang skep ’n subtiele glans en bring die rooi kleur nog meer tot lewe.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-03

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media