Nirece Hattingh

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Elegant, uniek, stylvol. Dit was die woorde wat my soektog geinspireer het. Ek was opsoek na iets klassiek en tydloos, iets wat mense se koppe laat draai. Nadat ek maklik 30 rokke aangepas het, was dit die eerste rok waarin ek soos myself gevoel het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

“Show stopper”. Dit was die woord wat ek in my kop gehad het. Nie besig nie maar striking. Mej Suid Afrika was wat ek ingedagte gehad het en toe ek vir Thato Mosehle in die rok sien het ek geweet dit is die rok wat ek wil dra. Die rok is beslis ń “show stopper” en is ontwerp deur Anel Botha.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Vir my is die mou die kersie op die koek!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-14

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media