Ninke van Wyk

Karos akademie Beaufort wes

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek bly in n klein dorpie met min opsies en die tyd het my ingehaal maar ek het n idee gehad van wat ek graag sou wou he en toe ek die rok gesien het was dit asof geen ander rok saak maak nie en dit is hoe ek geweet het hy is die een.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Karos akademie

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

my inspirasie was dat ek my eie “sprokie verhaal” wou skep.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

my gunsteling deel van my matriekafskeidrok is dat dit my persoonlikheid so goed uit beeld en dat dit wys wie ek is as n jong dame.

Datum van matriekafskeid?

2023-08-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media