Ninke Griffioen

Hoërskool Oudtshoorn

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok was 'n baie plain styl, maar wat dit uniek gemaak het was die blomme borduurwerk wat ek laat opsit het. Dit het die rok 'n WOW effek gegee. Om die regte blomme embroidery te kry was werklik 'n uitdaging. Die oomblik toe ek die regte blomme gekry het, was ek super opgewonde en die designer het werklik my drome laat waar word met die elegante manier waarop sy dit vasgewerk het.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Oudtshoorn

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was nog altyd om 'n altyd plain, maar unieke/spesiale rok te hê. Een wat sal uitstaan in 'n crowd, maar wat nie oorweldigend is nie. My styl is baie eenvoudig en dus wou ek nie heeltemal daarvan af afwyk nie.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel was definitief die blomme borduurwerk wat ek laat op borduur het. Dit het die rok 'n "elegant" gevoel gegee en het my verseker beeldskoon en uniek laat voel omdat dit so mooi by my persoonlikheid gepas het.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-28

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media