Nina van der merwe

Nina van der merwe Nina van der merwe Nina van der merwe

Ouderdom

18

Tuisdorp

Citrusdal

Skool en dorp/stad van skool

Hoërskool Stellenbosch en Stellenbosch

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my matriekafskeidrok was elegant, uniek en sprokiesagtige voorkoms. ń Rok wat my persoonlikheid weerspieël en my spesiaal laat voel .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media