Tuisdorp
Stellenbosch
Skool
Bloemhof
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Lindi Gous
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het van laerskool af geweet ek gaan n open back rok dra wat groen is wat by my oë pas.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit was n geleentheid om n spesiale oomblik te hê om my hare en makeup te doen en n mooi rok aan te trek. Soos wat ‘n jong meisie droom oor hoe haar trourok eendag gaan lyk, is dit dieselfde in graad 8 oor jou matriekafskeidrok. ‘n Matriekafskeidrok is die begin van ‘n meisie se vrou wees.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om die oomblik in te neem met al my vriendinne om my en spesiale herinneringe op die dansvloer te maak met my beste vriendinne. Die hoogtepunt van my aand was om die oomblik in te neem en te weet dit is baie spesiaal en wat jy jou hele hoërskool loopbaan van droom.
Planne vir na matriek
Ek gaan by Stadio Universiteit in Durbanville LLB gaan studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
ougat
Datum van matriekafskeid
2007-02-07