Nikki-Lee Badenhorst
Ouderdom
18
Tuisdorp
Parys
Skool en dorp/stad van skool
Parys
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die dag toe ons begin soek het, het ek klaar geweet ek wil gaan vir ñ blou rok soek omdat ek weet dit sal pas by my blas vel…. Ek wou ook graag ñ vir ñ “Vintage” gevoel gaan wat ek glo diep binne is ek ñ Old Soul met ñ Modern twist…. En ek dink my rok het my persoonlikheid 100% gepas.
