Nikki Koch

Framesby Hoërskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is tee-lengte en het 'n korset bo-stuk. Ek het besluit op n diep en donker rooi kleur wat my sterk persoonlikheid en individualiteit beklemtoon. Daar is baie fyn gedetaileerde aspekte in my rok, soos die blinkers op die bo-stuk en strikkies op die skouerbandjies.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Framesby Hoërskool

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Die inspirasie vir my rok is die Aubrey Hepburn trourok in die fliek, Funny Face. Ek is só mal gewees oor die lengte daarvan en meer spesifiek dat dit steeds mooi is na 'n tydperk van 66 jaar wat verby is.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunstelling deel van my matriekafskeid rok is beslis die lengte en die val wat bo my enkels hang.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-07

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media