Nikita Menino

Hentie Cilliers

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

As klein meisie wou ek nog altyd n rok gehad het wat anders en besonders is. Die rok laat my dink aan n swaan, en dis so gepas! In graad 8 stap jy in as is jy n eendjie en in matrek stap jy uit as n swaan! Grys en wit is nie jou allerdaagse kleur nie en dus was dit anders!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hentie Cilliers

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om heeltemal iets anders as die gewoon te hê! Die rok pas perfek by my persoonlikheid, Ek was dadelik verlief op die lap en die prentjie het in my kop gevorm! Die groot oomblik was toe ek my oorbelle sien en van daar af het dit maklik gegaan tot en met die eind produk!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van die rok is die bo deel waar die blomme op my rok se blaartjie mooi regop staan!

Datum van matriekafskeid?

2023-09-29

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media