NIKITA LE ROUX

DF MALAN

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

MY ROK IS 'N KOMBINASIE VAN VERSKEIE ROKKE WAT EK OP SOSIALE MEDIA GESIEN HET. EK HET VAN DIE BEGIN AF GEWEET DAT EK 'N PERS ROK WOU Hê. EK IS BAIE PRESIES EN HET 'N DEFINETIEWE SMAAK.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

DF MALAN

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

EK WOU IETS KLASSIEK DOG 'SEXY' Hê. DIT MOES STYLVOL EN SMAAKVOL WEES. EK WOU SO BIETJIE VEL EN BEEN WYS SONDER OM 'GOEDKOOP' VOOR TE KOM.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

VERSEKER DIE RUG GEDEELTE.

Datum van matriekafskeid?

2023-09-27

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media