Nikita Coertze

Jim Fouché

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het hierdie unieke rok self laat maak soos ek dit nog altyd wou hê. My rok kleur laat my dink aan n weiveld waar daar waters van rustigheid is .Wat die silver van di rok simboliseer.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Wat my inspereeer het om di kleur en styl te kies is Psalm 23. Nie net was die kleur perfek vir my vel en my oë kleur nie maar vir my persoonlikheid ook . Die sag ligte groen kleur beteken balans, wat groei en harmonie verteenwoordig Soos ek in n nuwe hoofstuk van my lewe betree wil ek groei in harmonie en balans vind in die Here .

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die boonste silver deel van my rok was my gunsteling.

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media