Nika Steenkamp

Walvis Bay Private School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die bô kant is wit met ligte pienk en pers blomme en groen blare. Die onder kant is n sagte pers wat die blomme perfek gekomplimenteer het💜 die pofferigheid van die rok het my soos n regte feeprinses laat voel!💜

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het n rok gesoek wat by my persoonlikheid pas! Dit was die eerste rok wat ek aangepas het en ek was onmiddelik verlief😍Dit was n vrolike, prettige rok met n feetje gevoel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die feit dat dit uniek en iets anders is!

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media