Nieke Simkin
Ouderdom
18
Tuisdorp
Dan Pienaar, Bloemfontein
Skool en dorp/stad van skool
Oranje Meisieskool / Bloemfontein
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die unieke ontwerp en die slit van die rok, het dadelik my aandag getrek en ek het geweet ek wil dié rok hê. My ma het my die idee gegee om die voering blou te maak, sodat dit die kleur van die blomme beklemtoon. Die slit was die fokuspunt van die rok en was vir my die mooiste eienskap.
