Nicole Williams

Overberg Hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse


Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja het dit bygewoon

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was my ma.Haar styl en mode wanneer sy na geleenthede of funksies gaan lyk sy nooit dieselfde soos ander nie.My ma het altyd haar eie mode en styl .Sy maak 'n statement.Dit is soos ons jongspan se all eyes on me.Ek het geweet met die tipe rok moes almal my raaksien.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek dink die onderkant van my rok wat uitgestaan het was my gunsteling.Dit het my soos n prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid?

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media