Nicole Williams

Overberg Hoerskool

Ouderdom

18 jaar oud

Skool

Overberg Hoerskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het besluit om n outydse vintage ontwerp.Ek wou anders lyk en het besluit op die tipe rok omdat ek myself as uniek sien.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my rok was my ma.Haar styl en mode wanneer sy na geleenthede of funksies gaan lyk sy nooit dieselfde soos ander nie.My ma het altyd haar eie mode en styl .Sy maak 'n statement.Dit is soos ons jongspan se all eyes on me.Ek het geweet met die tipe rok moes almal my raaksien.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek dink die onderkant van my rok wat uitgestaan het was my gunsteling.Dit het my soos n prinses laat voel.

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media