Nicole Cummings

DF Malherbe

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou 'n rok met 'n eenvoudige lyf styl ontwerp gehad het en dramatiese moue. My ontwerper, Anita, het hierdie droomrok vir my gemaak en ek was 100% tevrede met die finale produk.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My dramatiese deel van my persoonlikheid het bygedra tot die dramatiese moue van my rok. Die feit dat ek nog altyd 'n "probleem" met my bo-arms gehad het, het ook daartoe bygedra dat ek vir die dramatiese moue gegaan het en dit het beteken dat ek my matriekafskeid ten volle kon geniet, sonder om bekommerd te wees oor my bo-arms.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die glitter effek van die materiaal en natuurlik my dramatiese moue.

Datum van matriekafskeid?

2023-04-26

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media