Nicole Claassen

H/S Tuine

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is n meisie wat hou van glitter en blink my Rok keuse was moeilik omrede daar so baie rokke was Maar die groen Rok het my aandag gevang met al sy blinkers toe ek die Rok sien het ek geweet dit is my Rok daai!!! My keuse van ontwerp is n stywe Rok met n snit en n gedeelte wat af haal

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My insperasie vir my matriekafskeid Rok was net om gemaklik daarin te voel en veral jou prinses oomblikke te kan uitleef op die Groot dag

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles was vir my die gunsteling Maar ek Sal se die detail op die Rok was vir my die gunsteling gewees

Datum van matriekafskeid?

2023-10-06

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media