Nicola van rensburg
Ouderdom
18
Tuisdorp
Lynnwoodpark
Skool en dorp/stad van skool
Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Wou nog altyd blou vir my rok he
Ons het rokkie gaan aanpas en het my droom rok gevind maar in groen, so het ons die idee gekry van my rok
