Nicola Minnaar
Ouderdom
18
Tuisdorp
Centurion
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Zwartkop in Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou iets uniek en onbeskryflik gehad het. n Mooi rok wat niemand al tevore gesien het nie maar n rok wat almal se asem wegslaan.Ek het al van laerskool af begin n rok ontwerp maar die hoofidee was net n asemrowende rok. Ek wil n inspirasie vir jong dames wees. Ek het van die een boutiek na n ander gegaan opsoek na die perfekte rok. Ek oordryf nie as ek se ek het maklik 60 rokke aangepas voordat ek Die rok gekry het. Toe een van die dames by Très Jolie die rok vir my aanbring het ek geweet dit is my rok…
